Home » Die towenaar se neef (Die Verhale van Narnia, #1) by C.S. Lewis
Die towenaar se neef (Die Verhale van Narnia, #1) C.S. Lewis

Die towenaar se neef (Die Verhale van Narnia, #1)

C.S. Lewis

Published
ISBN :
Paperback
176 pages
Enter the sum

 About the Book 

Wat het met Polly gebeur? skreeu Digory.Wens my geluk, my liewe seun, sê oom Andrew, en hy vryf sy hande.My eksperiment het geslaag. Die meisietjie is weg - verdwyn - van die aardbol af.Toe Digory en Polly oom Andrew se geheime werkskamer ontdek, oorreed hy hulle om aan die goue ringe, wat n persoon na die Ander Plek kan verplaas, te raak. Maar selfs oom Andrew was nie bedag op die wonders wat vir hulle wag nie, want hulle het die poort na die land van Narnia ontdek.